CAPE MALAY CHOIR BOARD


Go to content

Rosa

Word to 'ROSA'

"Rosa"

Laas toe ek een meisie bemin
Hare naam was Rosa dear
Sy was maar noemlik sestien jaren oud
Sy was een meisie van haar word

CHORUS: Sy seg sy sal my nooit verlaat
Sy seg en sy vollig myn waar ek gaan
Rosa, Rosa diet, was hare naam.
En sy vollig myn waar ek gaan

Dit was een aand voorlaat
Ontmoet ek vir Rosa op een straat
Spraak ek met Rosa een word
Dot was die word van trou a'koord.

REPEAT CHORUS: Dit was drie jare daarna
Toe kwaam haar ouders na myn vra
As vir Rosa sal bemin
Al met myn hart en siel vrinde

REPEAT CHORUS:
Rosa dear Rosa dear Rosa vollig my met jong smart

'n Kort vertaling van die geskiedenis van Rosa

Hierdie lied betref 'n jon man en brou wat verlief
Geraak het op mekaar. Die jong man het sy
Gevoelenheid voorgestel en vir die jong dame gevra
Om met hom te trou. Na drie maande het hulle
Weer onmoet en besluit op 'n troudag. Altwee se
ouers het bymekaargekom en toe die trou
deurgesit.


Home Page | About Us | History | Rosa | Events | Contact Us | 2000 - 2005 | Results 2009 | Site Map


Powered by AMBCHELL SOLUTIONS - info@ambchell.co.za | capemalaychb@mweb.co.za

Back to content | Back to main menu